Voorwaarts en Boontoe
God se Woord VARS vir jou Vandag - Un pódcast de Jokkie Gauché on behalf of Berni Dymet

Categorías:
Send us a text2 Korintiërs 7:10 want droefheid volgens die wil van God bring bekering wat tot redding lei, en daaroor was niemand nog ooit jammer nie. Daarteenoor bring droefheid uit wêreldse oorwegings die dood.Wanneer ons 'n fout maak (en wie het nog nie?) dan het ons twee keuses. Ons kan in moedeloosheid voortploeter, of daaruit leer. Ons kan dit óf as 'n verskoning vir nog foute gebruik, óf ons kan die voorwaarts en opwaarts benadering neem. Watter een kies jy?Dis ‘n nuwe dag. Ons ken alm...