Vra die Regte Vraag

God se Woord VARS vir jou Vandag - Un pódcast de Jokkie Gauché on behalf of Berni Dymet

Send us a text Levitikus 20:7,8 Sonder julleself af om heilig te wees, want Ek, die Here, is julle God. Hou my gebooie en wees gehoorsaam, want Ek is die Here wat julle heilig maak.(NLV) Te veel sogenaamde Christene vra die verkeerde vrae. In plaas daarvan om te wonder oor hoe hulle God deur hulle onberispelike lewe gaan eer, vra hulle hulself af, waarmee kan ek wegkom? Miskien dink jy ek is krities en veroordelend. Maar hoekom is dit dan dat ek so baie mense ken, wat hulself Christene noem,...