Vrede in die Huis 101

God se Woord VARS vir jou Vandag - Un pódcast de Jokkie Gauché on behalf of Berni Dymet

Send us a textGenesis 2:24 Daarom sal 'n man sy vader en moeder verlaat en saam met sy vrou lewe, en hulle sal een word. Om deel van 'n liefdevolle gesin te wees, is een van die grootste seëninge in die lewe; maar dit kan ook harde werk wees om deel van so ’n liefdevolle gesin te wees. Daar kom ook konflik. Daar kom ook stres. En soms verbrokkel selfs ‘perfekte’ gesinne. Wat die meeste van ons wil hê, is vrede in die huis. Daar is meer as genoeg druk, meer as genoeg konflik om jou l...