Vrede vir jou Siel

God se Woord VARS vir jou Vandag - Un pódcast de Jokkie Gauché on behalf of Berni Dymet

Send us a text2 Tessalonisense 3:16 Mag die Here, wat vrede gee, julle altyd in alle opsigte vrede gee! Die Here sal by julle almal wees!Vrede is 'n onderwerp waarna ek telkens terugkom, want 'n lewe van vrede is een van die grootste geskenke wat ons ooit uit die hand van God kan ontvang ... daarom leer Hy ons om na vrede te streef; om dit 'n prioriteit in ons lewens te maak.Het jy op hierdie oomblik vrede? Vrede in jou hart van harte, diep binne-in jou waar jy woon; waar jy voel; waar die di...