Vrees vir die Dood
God se Woord VARS vir jou Vandag - Un pódcast de Jokkie Gauché on behalf of Berni Dymet

Categorías:
Send us a text 2 Korintiërs 5:6-8 Daarom is ons altyd vol moed. Ons weet dat, solank as ons in die liggaam bly, ons nog nie by die Here woon nie, want ons lewe deur geloof, nie deur sien nie. Ons is vol moed en sou liewer ons verblyf in die liggaam wil verlaat en by die Here gaan woon. Die meeste van ons voel 'n bietjie ongemaklik wanneer ons aan ons dood dink. Aan die een kant weet ons met absolute sekerheid dat ons eendag gaan sterf. Aan die ander kant wil ons nooit hê dat daardie da...