Vry van die Mag van Duisternis
God se Woord VARS vir jou Vandag - Un pódcast de Jokkie Gauché on behalf of Berni Dymet

Categorías:
Send us a textKolossense 1:13,14 Hy het ons uit die mag van die duisternis weggeruk en ons onder die heerskappy gestel van sy Seun wat Hy liefhet. Deur die Seun het ons die verlossing verkry, die vergewing van ons sondes.Baie Christene word deur die duisternis wat oor die hele wêreld kruip, aangetrek en op 'n verskriklike manier verlei. ‘n Bose kleed van onheil bedek die harte van manne en vroue, selfs kinders soos nog nooit tevore nie.In die laaste tyd, terwyl die duiwel toegejuig word en di...