Vrylating vir die Gevangenes
God se Woord VARS vir jou Vandag - Un pódcast de Jokkie Gauché on behalf of Berni Dymet

Categorías:
Send us a text Johannes 3:29,30 . . . Daarom is ek nou met blydskap vervul. Hy moet meer word en ek minder. Een van die dinge wat Jesus gesê het wat Hy hier op die aarde kom doen het, was om die gevangenes vry te laat. Nou ja, die meeste van ons het nog nooit aan onsself as gevangenes gedink nie, of hoe? Wel, wat van jou? Hoe klink die idee dat Jesus vir jou uit jou gevangenskap kom vrylaat het? As jy my daardie vraag gevra het voordat Jesus aan my deur kom klop het, sou ek gesê het dit is n...