Waag Dit om Anders Te Wees
God se Woord VARS vir jou Vandag - Un pódcast de Jokkie Gauché on behalf of Berni Dymet

Categorías:
Send us a text 2 Timoteus 3:12,13 Almal wat in Christus Jesus toegewy aan God wil lewe, sal ook vervolg word. Maar goddelose mense en bedrieërs sal voortgaan van kwaad tot erger. Hulle mislei ander en word self mislei. Jesus het baie beloftes aan sy dissipels gemaak. Een van daardie beloftes, waarop ons met uitroepe van lof en hallelujas, kan staan, is, dat as hulle Hom vervolg (wat gebeur het) hulle ons ook gaan vervolg. Dis nou vir jou 'n vrolike gedagte, nè? Maar dit is waar, is dit nie...