Waar die Hart Van Vol Is. . .

God se Woord VARS vir jou Vandag - Un pódcast de Jokkie Gauché on behalf of Berni Dymet

Send us a text Lukas 6:45 Die goeie mens bring die goeie te voorskyn uit die oorvloed goeie dinge in sy hart, en die slegte mens bring die slegte te voorskyn uit die oorvloed slegte dinge. Waar die hart van vol is, loop die mond van oor.” Kan ek jou vra: hoe behandel jy mense … mense by die werk, jou gesin by die huis, jou bure? As jy na hulle kyk, sien jy hulle as mense, of behandel jy hulle as voorwerpe? Jou antwoord is ongelooflik belangrik, want dit vertel ‘n mens wat in jou hart a...