Waar is die Skare nou?

God se Woord VARS vir jou Vandag - Un pódcast de Jokkie Gauché on behalf of Berni Dymet

Send us a textJohannes 6:66 Hieroor het baie van sy dissipels omgedraai huis toe en nie meer saam met Hom gegaan nie.Het jy al ooit iets in die Bybel gelees en gedink: “Wat? Hoe kan dit wees? Hoe kan God dit doen, of Jesus dit sê? Nee, nee, dit kan nie reg wees nie?” Wat nou? Die meeste mense kies die stukkies waarvan hulle hou en blaai vinnig verby die gedeeltes wat hulle ongemaklik laat voel.As jy in die Bybel oor Jesus se lewe lees, is daar iets wat regtig uitstaan.Groot skares het Hom ora...