Waar is jou Beloning?
God se Woord VARS vir jou Vandag - Un pódcast de Jokkie Gauché on behalf of Berni Dymet

Categorías:
Send us a textKolossense 3:24.. omdat julle weet dat julle van die Here as beloning sal kry wat Hy belowe het. Christus is die Here in wie se diens julle staan.Dit is tog so lekker om 'n klop op die skouer vir goeie werk te ontvang. Ons hou almal daarvan, want slegs 'n klein bietjie erkenning laat jou goed voel. Die probleem is egter dat nie al die goeie goed wat jy doen, die nodige erkenning kry nie.Het jy al regtig baie hard gewerk en goeie werk gelewer en in plaas van dank of erkenni...