Waar Vind ‘n Mens Rus?

God se Woord VARS vir jou Vandag - Un pódcast de Jokkie Gauché on behalf of Berni Dymet

Send us a textMatteus11:28-30 Kom na My toe, julle almal wat moeg is en swaar laste moet dra, en Ek sal julle lewens verkwik. Neem my juk op julle skouers. Kom leer van My, want Ek is sag en nederig van hart, en julle sal rus en nuwe moed vir julle lewe kry. Want my juk sal sag op julle skouers rus en my las is lig om te dra.” (NLV) Watter beeld kom by jou op as ek die woord "rus" noem. Sit jy iewers op 'n tropiese strand, met palmbome wat saggies in die briesie wieg? Miskien sien jy jou...