Waardeer ander se Bydrae

God se Woord VARS vir jou Vandag - Un pódcast de Jokkie Gauché on behalf of Berni Dymet

Send us a text Filippense 2:3,4 Moet niks uit selfsug of eersug doen nie, maar in nederigheid moet die een die ander hoër ag as homself. Julle moenie net elkeen aan sy eie belange dink nie, maar ook aan dié van ander. Hoe voel jy as jy jou bes probeer en mense waardeer nie alles wat jy vir hulle doen nie? Jy voel misbruik, nie waar nie? En dan, as jy eerlik is, begin daar bitterheid in jou ons hart opbou. 'n Rukkie gelede het ons hier by Christianityworks 'n radioprogram vervaardig wat...