Waarin of in Wie Glo Jy?

God se Woord VARS vir jou Vandag - Un pódcast de Jokkie Gauché on behalf of Berni Dymet

Send us a text Filippense 3:2,3 Pas op vir daardie rondloperhonde, pas op vir daardie kwaaddoeners, pas op vir die mense van die versnydenis! Ons wat God deur sy Gees dien, het mos klaar die ware besnydenis. Ons beroep ons op wat Christus Jesus gedoen het en nie op menslike dinge nie. Die onderwerp van besnydenis is een van die dinge wat my elke keer ek dit in die Bybel raakloop, eerlikwaar ontstel. Dit was 'n vereiste van die Ou Testamentiese wet, jare voordat narkose ooit uitgevind is. Ein...