Waarom Verraad So Pynlik Is

God se Woord VARS vir jou Vandag - Un pódcast de Jokkie Gauché on behalf of Berni Dymet

Send us a textMatteus 26:14-16 Toe het een van die twaalf dissipels, die een wat Judas Iskariot genoem is, na die priesterhoofde toe gegaan en gesê: “Wat sal julle my gee as ek sorg dat Jesus in julle hande kom?” Hulle het hom toe dertig silwermuntstukke betaal. Van toe af was hy op die uitkyk na 'n geskikte geleentheid om Jesus te verraai.Wanneer laas het iemand jou verraai? Jy het hulle vertrou, jy het hulle eerbaar behandel en hulle geseën. En toe eendag skielik draai hulle teen jou en ste...