Waarom Werk Mense so Hard?

God se Woord VARS vir jou Vandag - Un pódcast de Jokkie Gauché on behalf of Berni Dymet

Send us a text Prediker 4:4 Ek het gesien dat al die moeite wat mens doen vir sukses uit onderlinge afguns kom. Ook hier kom dit dus tot niks. Dit is 'n gejaag na wind. Ek glo in harde werk! Maar soos ek ouer en hopelik 'n tikkie wyser geword het, het ek agtergekom dat harde werk 'n donker en gevaarlike skadukant het. Dis daardie kwesbare deel waaroor ons vandag gaan gesels. Deesdae is die begeerte na sukses in baie mense se lewens die middelpunt van hulle bestaan. En in ‘n mate is dit seker...