Wag Geduldig

God se Woord VARS vir jou Vandag - Un pódcast de Jokkie Gauché on behalf of Berni Dymet

Send us a textKlaagliedere 3:25,26 Die Here is goed vir wie op Hom bly hoop, vir die mens wat na sy wil vra; dit is goed om geduldig te wag op die hulp van die Here;Ek moet jou ‘n geheim vertel. Geduld is nie een van my sterk punte nie. Ek is nie geduldig nie! By my is dit ‘n saak van "laat ons dit NOU klaarkry". En tog blyk dit dat dit vir God uiters belangrik is dat ons kan wag; dat ons moet leer hoe om geduldig te wag.Dit klink bekend, nie waar nie? Jy het iets nodig, jy wil iets hê ... en...