Wag om te Sterf

God se Woord VARS vir jou Vandag - Un pódcast de Jokkie Gauché on behalf of Berni Dymet

Send us a textFilippense 1:20,21 Dit is my vurige verlange, en daarna sien ek uit, dat ek niks sal doen waaroor ek my sal hoef te skaam nie. Ek wil ook nou, soos nog altyd, met alle vrymoedigheid deur my hele wese Christus verheerlik in lewe en in sterwe, want om te lewe, is vir my Christus, en om te sterwe, is vir my wins.Waaroor gaan die lewe? Gaan dit net daaroor om dag na dag op te staan en te wag op die onvermydelike einde? Sommige mense leef letterlik so, en hoe ouer ons word, hoe makli...