Wanneer Christus Weer Kom
God se Woord VARS vir jou Vandag - Un pódcast de Jokkie Gauché on behalf of Berni Dymet

Categorías:
Send us a text 1 Johannes 3:2 Geliefdes, ons is nou reeds kinders van God, maar dit is nog nie duidelik wat ons sal wees nie. Wat ons wel weet, is dat ons net soos Hy sal wees wanneer Hy verskyn. Ons sal Hom dan sien soos Hy regtig lyk. (NLV) Een van die mees frustrerende dinge in die lewe, is dat jy nie weet hoe dit op die ou end gaan uitwerk, wanneer jy jou aanvanklik tot iets verbind nie; iets soos ‘n huwelik, 'n studiekursus, 'n loopbaan, of wat ook al. Het jy al so daaraan gedink?...