Wanneer Dinge Nog Slegter Gaan

God se Woord VARS vir jou Vandag - Un pódcast de Jokkie Gauché on behalf of Berni Dymet

Send us a textJob 37:5 Met sy stem laat God magtige dinge gebeur. Hy doen groot dade en ons begryp dit nie.Die meeste van ons is heeltemal tevrede om te aanvaar dat God almagtig, alwetend en liefdevol is . . . totdat. . . . dinge in ons lewe skeef loop. As ons eerlik wil wees, begin ons maklik op daardie stadium twyfel. Ek het ‘n rukkie gelede iets gelees wat my laat dink het: “Glimlag en wees gelukkig - dinge kon erger gewees het.” Toe glimlag ek en ek was gelukkig. En dinge het t...