Wanneer Ek Dink
God se Woord VARS vir jou Vandag - Un pódcast de Jokkie Gauché on behalf of Berni Dymet

Categorías:
Send us a text Psalm 119:59,60 Ek het die koers van my lewe oordink en na u verordeninge teruggekeer. Ek talm nie, ek haas my om u gebooie te onderhou.” Ek wil jou vandag ‘n vraag vra: Hoe gereeld dink jy na oor hoe jy lewe? Hoe gereeld dink jy na oor die manier waarop jy op verskillende situasies, goeies of slegtes, en op verskillende prikkels in jou lewe, reageer? Dit is vrae wat jou lewe intens raak, want as jy net elke dag opstaan en op dieselfde manier op dinge – goed en sleg – r...