Wanneer God Sy Seën Terughou
God se Woord VARS vir jou Vandag - Un pódcast de Jokkie Gauché on behalf of Berni Dymet

Categorías:
Send us a text1 Samuel 1:2 Hy het twee vrouens gehad. Die een se naam was Hanna en die ander s'n Peninna. Peninna het kinders gehad, maar Hanna nie.Is God 'n God wat seën? Absoluut. Ons kan maklik AMEN daarop sê. En daar is kere wat God sy seëninge weerhou. En soms veroorsaak die weerhouding van daardie een ding; daardie een deurbraak wat ons so dringend nodig het, baie pyn en swaarkry.Ek dink dat dit vir 'n vrou wat 'n kind begeer, ‘n baie ontstellende ervaring is, as sy nie swanger raak nie...