Wanneer Iemand Anders Swaarkry

God se Woord VARS vir jou Vandag - Un pódcast de Jokkie Gauché on behalf of Berni Dymet

Send us a text1 Samuel 1:4,5 Elkana het gewoonlik op die dag wanneer hy geoffer het, dele van die offermaaltyd aan sy vrou Peninna en al haar seuns en dogters gegee. Alhoewel hy vir Hanna liefgehad het, kon hy vir haar elke keer net een deel gee, want die Here het haar kinderloos laat bly.Hoe reageer jy as iemand anders ly? Dit is nie maklik, nè? Aan die een kant voel jy hulpeloos, en aan die anderkant, as jy sou inwillig om te help, besef jy jou hulp gaan baie van jou vra. Nou ja, hoe reagee...