Wanneer Jy Goed Doen

God se Woord VARS vir jou Vandag - Un pódcast de Jokkie Gauché on behalf of Berni Dymet

Send us a text 1 Petrus 2:15 Dit is God se wil dat julle goeie gedrag die mense wat uit onkunde van julle kwaadpraat, sal stilmaak Ons leef vandag in 'n wêreld waar die dinge wat ons nog altyd geweet het verkeerd is, soos hebsug, wellus, onsedelikheid en dies meer - nou nie slegs aanvaarbaar geword het nie, maar sommer toegejuig word. En wee elkeen wat nie daarmee saamstem nie. Ek het eens op ‘n tyd saam gejuig! En ek was so diep gekrenk deur daardie Heilige-Hendrik-Christene wat my ...