Wanneer Jy Nie in God Glo Nie
God se Woord VARS vir jou Vandag - Un pódcast de Jokkie Gauché on behalf of Berni Dymet

Categorías:
Send us a textJeremia 17:5,6 So sê die Here: Daar rus 'n vloek op die mens wat sy vertroue in mense stel, wat sy krag soek by sterflike mense en van My af wegdraai; hy is soos 'n kaal bossie in droë wêreld wat nooit water kry nie; 'n bossie wat in 'n klipwoestyn staan, in 'n brak wêreld waar niemand woon nie.Een van die dinge wat gebeur as ons so besig raak met die geharwar van die lewe, is dat ons ophou om op God te vertrou. En dit is 'n massiewe fout.Dit het al met my gebeur, sekerlik ook m...