Wanneer jy Niks Meer Oor het om te Gee Nie

God se Woord VARS vir jou Vandag - Un pódcast de Jokkie Gauché on behalf of Berni Dymet

Send us a text Jakobus 5:16 Bely julle sondes eerlik teenoor mekaar en bid vir mekaar, sodat julle gesond kan word. Die gebed van 'n gelowige het 'n kragtige uitwerking. Het jy, as 'n gelowige, al ooit 'n bietjie verleë gevoel oor hoe min jy het om vir die Here se werk en tot die behoeftes van ander, by te dra? Ander kan soveel gee, maar ek het so min. . . Miskien was dit nog nooit vir jou 'n probleem om mildelik te kan gee nie. Of dalk het jy, net soos ek, destyds nie eers genoeg geld geh...