Wanneer Liefde Seëvier

God se Woord VARS vir jou Vandag - Un pódcast de Jokkie Gauché on behalf of Berni Dymet

Send us a text 1 Johannes 3:18 Kinders, laat ons nie liefhê met woorde of gepratery nie, maar eerder deur ons optrede, en met opregte bedoelings. (NLV) Kom ons kyk ‘n bietjie na die temas van rolprente. Jy sal sien dat liefdesverhale onder die gewildste van alle genres is. Baie mense geniet inderdaad aksie films of dramas en selfs gruwelfilms (nou nie heeltemal my ding nie!). Maar ek dink liefdesverhale bly bo aan die lys. Hoekom is dit? Nouja, het jy al ooit een van daardie rolprente ...