Wapenstilstandsdag
God se Woord VARS vir jou Vandag - Un pódcast de Jokkie Gauché on behalf of Berni Dymet

Categorías:
Send us a text 1 Korintiërs 15:20-22 Maar nou, Christus is opgewek uit die dood, as eersteling uit dié wat gesterf het. Aangesien die dood deur 'n mens gekom het, het die opstanding van die dooies ook deur 'n mens gekom. Net soos almal deur hulle verbondenheid met Adam sterf, so sal almal in Christus lewend gemaak word. Ons het die afgelope paar dae gefokus op die opstanding van Jesus. Het dit werklik gebeur en indien wel, wat daarvan? As dit werklik gebeur het, wat beteken dit vandag ...