Ware Hoop

God se Woord VARS vir jou Vandag - Un pódcast de Jokkie Gauché on behalf of Berni Dymet

Send us a text Filippense 3:10,11 Al wat ek wens, is om Christus te ken, die krag van sy opstanding te ondervind en deel te hê aan sy lyding deur aan Hom gelyk te word in sy dood, in die verwagting dat ek self deel sal hê aan die opstanding uit die dood. Krag en lyding is nie woorde wat ons so dikwels in een sin gebruik nie. En tog wanneer ons swaarkry, is dit juis wanneer ons God nodig het om sy onbegryplike groot krag in ons vry te stel. Gister het ons gesels oor Paulus se begeerte o...