Ware Volwassenheid
God se Woord VARS vir jou Vandag - Un pódcast de Jokkie Gauché on behalf of Berni Dymet

Categorías:
Send us a text Matteus 5: 38,39 Julle het gehoor dat daar gesê is: ‘'n Oog vir 'n oog en 'n tand vir 'n tand.’ Maar Ek sê vir julle: Julle moet julle nie teen 'n kwaadwillige mens verset nie. As iemand jou op die regterwang slaan, draai ook die ander wang na hom toe. Ek hou nie daarvan wanneer mense my seermaak nie. Dis soms opsetlik, ander kere nie. Niemand hou daarvan nie! Maar op daardie oomblik wanneer ‘n mens seerkry, is jou natuurlike reaksie om wraak te sweer. Kom ons kyk hoe di...