Ware Vrede

God se Woord VARS vir jou Vandag - Un pódcast de Jokkie Gauché on behalf of Berni Dymet

Send us a textJesaja 26:2 - 4 Maak oop die poorte dat die nasie wat gered is, kan ingaan, die nasie wat aan God gehoorsaam is en wat op Hom vertrou. Gee aan hulle vrede en voorspoed, Here, want hulle het hulle vertroue op U gestel. Vertrou altyd op die Here, want die Here God is 'n veilige toevlug.Vrede is iets wat ons almal wil hê. Hoe klink 'n lewe sonder spanning en stres? 'n Lewe vry van onmoontlike uitdagings en bedreigings? 'n Lewe vry van konflik en verraad? Dis net wat ons nodig het. ...