Wat beteken God se Heerlikheid?

God se Woord VARS vir jou Vandag - Un pódcast de Jokkie Gauché on behalf of Berni Dymet

Send us a text Johannes 1:14 Die Woord het mens geword en onder ons kom woon. Ons het sy heerlikheid gesien, die heerlikheid wat Hy as die enigste Seun van die Vader het, vol genade en waarheid. Ons weet intuïtief wat ‘eer en heerlikheid’ beteken, maar as ek jou sou vra om 'n eenvoudige definisie daarvan te gee, wat sou jy sê? Ons kan maklik aan praktiese voorbeelde dink. Ons dink aan 'n sokkerspan wat 'n groot eindstryd wen; 'n atleet wat ‘n goue medalje verower; 'n tennis ster wat 'n...