Wat is die Doel?
God se Woord VARS vir jou Vandag - Un pódcast de Jokkie Gauché on behalf of Berni Dymet

Categorías:
Send us a text Psalm 138:7,8 As ellende op my toesak, sal U my bewaar van die woede van my vyande. U steek u hand uit en red my deur u krag. Here, U sal u doel met my bereik, want u troue liefde, Here, ken geen einde nie. Moenie die werke van u hande laat vaar nie. (NLV) Dit lyk asof daar drie verskillende fases in die lewe is. ‘n Fase waar dinge fantasties goed gaan, ‘n ander fase waar dit net - jy weet – oukeierig is. Of dan die fase waar die lewe om een of ander duistere rede, rampspoedig...