Wat is die Koninkryk van God?
God se Woord VARS vir jou Vandag - Un pódcast de Jokkie Gauché on behalf of Berni Dymet

Categorías:
Send us a text Matteus 6: 33 Nee, beywer julle allereers vir die koninkryk van God en vir die wil van God, dan sal Hy julle ook al hierdie dinge gee. Christene praat sommer baie maklik oor die “Koninkryk van God”- dit klink so eenvoudig. Maar wag 'n oomblik. Weet ons regtig wat dit beteken? Is ons bereid om te aanvaar wat dit beteken? Deesdae is daar ‘n handjievol konings wat oor hul lande regeer. Hulle het beperkte uitvoerende mag en beklee eintlik hoofsaaklik net simboliese posisies. Maar ...