Wat Is Goed?
God se Woord VARS vir jou Vandag - Un pódcast de Jokkie Gauché on behalf of Berni Dymet

Categorías:
Send us a text Miga 6:8 Mens, die Here het jou bekend gemaak wat goed is: Hy vra van jou dat jy reg sal laat geskied, dat jy liefde en trou sal bewys, dat jy bedagsaam sal lewe voor jou God Het jy opgelet hoe die wêreld deesdae daarop ingestel is om die lyn tussen goed en kwaad te laat vervaag? En dis maklik vir jou en vir my om in daardie proses meegesleur te word. Kom ons dink mooi. Wat presies is goed? Toe ek 'n seun was, het my pa dit sy besigheid gemaak om my baie duidelik te leer wat g...