Wat Maak Jou Gelukkig?

God se Woord VARS vir jou Vandag - Un pódcast de Jokkie Gauché on behalf of Berni Dymet

Send us a textJohannes 6:51 Ek is die lewende brood wat uit die hemel gekom het. As iemand van hierdie brood eet, sal hy ewig lewe. En die brood wat Ek sal gee, is my liggaam. Ek gee dit sodat die wêreld kan lewe.” Tevredenheid is 'n interessante konsep. Ons beleef dit op verskillende maniere - deur 'n vervullende beroep - deur goeie verhoudings - miskien deur 'n heerlike vakansie. Maar op die ou end, gee nie een van die dinge op sigself vir ons, wat ons regtig wil hê nie. Daar was ...