Wat sal ‘n Knuppel in jou Hoenderhok Gooi?
God se Woord VARS vir jou Vandag - Un pódcast de Jokkie Gauché on behalf of Berni Dymet

Categorías:
Send us a text Matteus 4:12,13,17 Toe Jesus hoor dat Herodes vir Johannes in die tronk laat opsluit het, het Hy na Galilea toe gegaan. Hy het nie in Nasaret gaan bly nie, maar Hom gaan vestig in Kapernaum by die see, in die gebied van Sebulon en Naftali… Van toe af het Jesus begin preek en gesê: “Bekeer julle, want die koninkryk van die hemel het naby gekom.” Daar is, in die wêreld daar buite en ongelukkig selfs onder God se eie mense, 'n duidelike vlak van onkunde oor Jesus: Wie Hy vo...