Weergebore
God se Woord VARS vir jou Vandag - Un pódcast de Jokkie Gauché on behalf of Berni Dymet

Categorías:
Send us a text1 Petrus 1:23 Julle is immers weergebore, nie uit verganklike saad nie, maar uit onverganklike saad: die lewende en ewige woord van God.As jy jouself 'n Christen noem, wil ek jou vra, is jy waarlik 'n Christen? Nie volgens jou eie definisie nie, maar volgens wat die Woord van God sê. Is jy "weergebore" ... of nie? Jou antwoord is baie belangrik! Ek het onlangs saam met 'n paar mense in 'n motor gery en die gesprek het gehandel oor wat dit beteken om 'n Christen te wees. Dis...