Wees Lief Vir Mekaar
God se Woord VARS vir jou Vandag - Un pódcast de Jokkie Gauché on behalf of Berni Dymet

Categorías:
Send us a text Johannes 13:34,35 Ek gee julle 'n nuwe gebod: julle moet mekaar liefhê. Soos Ek julle liefhet, moet julle mekaar ook liefhê. As julle mekaar liefhet, sal almal weet dat julle dissipels van My is.” Om vir mense waarvan jy hou, lief te wees, is redelik maklik - selfs al is daar 'n paar stampe en stote langs die pad. Maar om vir mense waarvan jy nie hou nie, lief te wees … Ek weet darem nie. Moet ek regtig? Móét ek? Jy verstaan mos dis nie maklik nie. Ons word minstens dert...