Wees Lief vir Moeilike Mense
God se Woord VARS vir jou Vandag - Un pódcast de Jokkie Gauché on behalf of Berni Dymet

Categorías:
Send us a text Lukas 6:27 Maar vir julle wat na My luister, sê Ek: Julle moet julle vyande liefhê; doen goed aan die mense deur wie julle gehaat word; Elke mens het ‘n behoefte aan liefde. Jy het, ek het, die mense om ons het, en weet jy, selfs die moeilikste mense in ons lewens, het ook liefde nodig. Ja, ons het almal beslis liefde nodig. Kom ons dink net aan wat dit beteken om daardie vreeslike moeilike mense in ons lewens lief te hê. Daardie ou wat dit altyd regkry om jou te kritiseer, al...