Wees Liefdevol

God se Woord VARS vir jou Vandag - Un pódcast de Jokkie Gauché on behalf of Berni Dymet

Send us a text Jakobus 2:8,9 As julle werklik die wet van die koninkryk van God onderhou soos dit in die Skrif staan: “Jy moet jou naaste liefhê soos jouself,” dan doen julle reg. Maar as julle die mense na die uiterlike beoordeel, doen julle sonde en veroordeel die wet van God julle as oortreders. Hoe dikwels takseer jy iemand op sy baadjie? As jy eerlik wil wees, is die antwoord waarskynlik... nogal baie gereeld! Ja, ons doen dit almal. Ons is vinnig om te oordeel. Kom ons kyk 'n bie...