Wees Onsigbaar
God se Woord VARS vir jou Vandag - Un pódcast de Jokkie Gauché on behalf of Berni Dymet

Categorías:
Send us a textMatteus 6:1 “Moenie julle godsdienstige pligte in die openbaar nakom om deur mense gesien te word nie, want dan kry julle geen beloning van julle Vader wat in die hemel is nie.Kan ek jou 'n ongemaklike vraag vra? In watter mate word jy deur erkenning gemotiveer? Hoe belangrik is ander mense se opinie van jou? Wil jy hê hulle moet goed praat van jou, of jou selfs bewonder? Ons leef in 'n wêreld waar beroemdes aanbid word; 'n wêreld waarin een of ander bogkind 'n sogenaamde "...