Wees Vrygewig
God se Woord VARS vir jou Vandag - Un pódcast de Jokkie Gauché on behalf of Berni Dymet

Categorías:
Send us a text Spreuke 21: 26 Die regverdige kan gee sonder om suinig te wees. Het jy al ooit vir jouself gevra: "Hoeveel moet ek gee"? Miskien is iemand in jou gesin in nood? Of dalk wil jy ‘n bydrae vir God se werk, of die armes en behoeftiges maak? "Hoeveel moet ek gee?" is 'n vraag wat ons gereeld moet vra. Ons praat nie net van geld nie. Soms is die grootste geskenke wat ons kan gee tyd, of aanmoediging, of emosionele ondersteuning. Daardie dinge behels dikwels opofferings wat selfs gro...