Wen die ‘Lotto’ en vind geluk?

God se Woord VARS vir jou Vandag - Un pódcast de Jokkie Gauché on behalf of Berni Dymet

Send us a textMatteus 16:25,26 want wie sy lewe wil behou, sal dit verloor; maar wie sy lewe ter wille van My verloor, sal dit terugkry. Wat sal dit 'n mens help as hy die hele wêreld as wins verkry maar sy lewe verloor, of wat sal 'n mens gee in ruil vir sy lewe?Prioriteite, is 'n snaakse ding. Ons weet dat ons, ons prioriteite in orde moet kry - ons tyd, ons geld, ons fokus - ons moet konsentreer op dié dinge wat regtig saak maak. Maar dis tragies hoe ons op die een of ander manier betrokke...