Wie Dien Jy Werklik?
God se Woord VARS vir jou Vandag - Un pódcast de Jokkie Gauché on behalf of Berni Dymet

Categorías:
Send us a textKolossense 3: 23 Wat julle ook al doen, doen dit van harte soos vir die Here en nie vir mense nie,Wanneer dinge nie so goed gaan nie, as ons teëspoed het, of as daar konflik is - sê nou maar met 'n moeilike baas by die werk - is dit verbasend hoe ons beskouing van dinge kan verander. Ons het pas Sondag daardie pragtige aanbiddingsliedere in die kerk gesing, maar vandag, wat Maandag is, wil ons ten alle koste wen.Konflik, hetsy tuis, by die werk, of met jou bure of me...