Wie Gaan Jy Vertel?
God se Woord VARS vir jou Vandag - Un pódcast de Jokkie Gauché on behalf of Berni Dymet

Categorías:
Send us a textMarkus 5:18,19 Toe Hy in die boot klim, het die een wat deur demone besete was, Hom gesmeek om by Hom te kon bly. Hy het hom nie toegelaat nie, maar vir hom gesê: “Gaan na jou huis, na jou mense, en vertel hulle alles wat die Here vir jou gedoen het en dat Hy medelye aan jou betoon het.” (AFR20)Wanneer Jesus magtige, kragtige dinge in ons lewens doen, is ons eerste, verstaanbare reaksie om Hom te loof en te dank. Maar vreemd genoeg is daar nog iets, wat Hy wil hê ons moet doen.J...