Wie is Hy?
God se Woord VARS vir jou Vandag - Un pódcast de Jokkie Gauché on behalf of Berni Dymet

Categorías:
Send us a textLukas 9:18-20 Op 'n keer terwyl Jesus eenkant besig was om te bid, het sy dissipels by Hom saamgekom. Toe vra Hy hulle: “Wie, sê die mense, is Ek?”Hulle antwoord: “Johannes die Doper; party sê weer: Elia, en party: 'n profeet van die ou tyd het opgestaan.”“Maar julle,” het Hy gevra, “wie, sê julle, is Ek?”Toe antwoord Petrus: “Die Gesalfde van God.”Dit lyk asof daar deesdae soveel opsies bestaan wat spiritualiteit betref. En as ons dan een vorm van godsdiens uitkies, wil ons dit...