Wie is Jou Rolmodel?
God se Woord VARS vir jou Vandag - Un pódcast de Jokkie Gauché on behalf of Berni Dymet

Categorías:
Send us a text Filippense 3:17 Wees my navolgers, broers, en let op die mense wat lewe volgens die voorbeeld wat ons vir julle stel. Ek dink nie daar is een van ons wat nie 'n beter lewe wil hê nie. Ek praat nie net van wêreldse dinge soos gemak en sukses nie. Natuurlik is dit lekker om gemak en sukses te hê. Maar vandag praat ons van "'n beter lewe" as innerlike veranderinge; veranderinge ín ons. Wanneer jy terugdink oor die afgelope week, het jy sekerlik 'n paar, kom ons noem hulle maar ...