Wie is Regtig God se Kinders?

God se Woord VARS vir jou Vandag - Un pódcast de Jokkie Gauché on behalf of Berni Dymet

Send us a textJohannes 1:11,12 Hy het na sy eiendom toe gekom, en tog het sy eie mense Hom nie aangeneem nie. Maar aan almal wat Hom aangeneem het, dié wat in Hom glo, het Hy die reg gegee om kinders van God te wordEk sit nou die dag in 'n Bybelstudie saam met 'n klomp mense wat ek nog nie so goed ken nie, toe een vrou verklaar: “Ons is almal kinders van God. Elke mens is deur Hom geskape.” Is sy reg, of nie? Wie is die kinders van God?Dit is waar dat elke mens wat ooit geleef het, na die bee...