Wie moet jy Glo?
God se Woord VARS vir jou Vandag - Un pódcast de Jokkie Gauché on behalf of Berni Dymet

Categorías:
Send us a textPsalm 119:114 By U skuil ek, U beskerm my, in u woord stel ek my vertroue.Ons kan soms heeltemal hulpeloos voel - in ‘n diep, donker gat, in 'n somber en eensame plek. Ek was daar, en jy het dit sekerlik ook al beleef. Wat is ons veronderstel om te doen wanneer ons in so ‘n situasie is?Margaret Court is die grootste tennisspeler van alle tye. Tussen 1960 en 1975 (voor die tyd wat ons nou die “Grand Slam”-era noem) het sy 62 hoofliga wedstryde gewen. Nog geen ander speler, man of...